Kaapstad Huweliksbeampte

Oor die Huweliksbeampte :

 

 

So jy beplan om te trou, maar het nog nie op 'n Huweliksbevestiger besluit nie! Welkom by die Huweliksbeampte.

 

Ek is Johan Delport en ek het al meer as 150 paartjies met uitstekende resultate getrou.

 

Dit sal 'n voorreg wees om deel te wees van jou troudag. Laat jou huwelik seremonie uitgevoer word deur 'n geregistreerde Huweliksbevestiger. Dit kan enige dag of tyd van die week wees, in die gemak van jou huis, by my kantoor of by die onthaal van jou keuse.

 

Is jy in die Kaapstad area?

My diens aan jou sluit die opstel van 'n troue wat reg is vir jou en ontmoet so dikwels as wat nodig om te verseker dat die seremonie af loop sonder 'n haakplek.  Hierdie diens sluit al die nodige papierwerk, voorleggings aan Binnelandse Sake en die verskaffing van 'n amptelike , Binnelandse Sake huweliksertifikaat in. Ek spesialiseer in 'n ontspanne, kort seremonie, in Afrikaans met `n Christelike grondslag.

 

Sodra jy besluit het, kan ons reël om te ontmoet en die res van die besonderhede te bespreek.

  

Voel asseblief vry om kontak te maak met my:

 

Johan Delport

 

E-pos: johan@gesinskerk.co.za

Tel Nr: 021 975 7566 & 084 580 5740

Facebook: https://www. facebook.com/ KaapstadHuweliksBeampte 

Twitter: https://twitter.com/ DelportJohan